'n Nuwe Britse studie beweer dat klets wél sekere voordele inhou, ten minste vir diegene wat vir die geklets verantwoordelik is. Mense wat klets, voel dat hulle meer ondersteuning geniet en "positiewe ...
Die kweek van ’n goeie selfbeeld en liggaamsbeeld is noodsaaklik in die tienerjare. Dit is dan wanneer die tiener aanvaarding van sy liggaam moet aanleer en moet leer hoe om sy liggaam op te pas. Lees ...